CONTACT DETAILS

marlene@vzk.co.za

Marlene was na skool vir ongeveer 20 jaar betrokke in die bankwese. Sy het in daardie tyd haar staal en deursettingsvermoë bewys deur haar LL.B graad deeltyds deur UNISA te behaal.

In 2016 she entered into articles with JJ Smit & Associates in Cape Town which she ceded to Van Zyl Kruger Incorporated and after being admitted as an Attorney in March 2019 she was invited to join our team as an associate.

Marlene toon duidelik ‘n wye verskeidenheid belangstelling in die regte, met spesifieke konsentrasie op die gebiede van Familiereg, Boedels, Testament en Trust Administrasie.  Voorts beoog sy om haar toe te spits op Verbruikersbeskermingsreg, Maatskappyereg, Arbeidsreg en Aktebesorging.

She is married, has two boys and a girl and her social interests include, ringball, gym, DC4K counselling and any outdoor activities.

CONTACT ME